Verskil tussen weergawes van "Mvezo"

184 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 15 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q1020378)
}}
 
'''Mvezo''' is 'n klein dorpie op die oewers van die [[Mbashe]]-rivier wat in die distrik van [[Umtata]], die hoofstad van die [[Transkei]], [[Suid-Afrika]] geleë is.
 
Die voormalige Suid-Afrikaanse president [[Nelson Mandela]] is hier gebore, maar hy word op [[Qunu]] groot nadat sy vader as die hoofman van Mvezo onttroon is en daarheen verhuis het.
 
== Gebore ==