Verskil tussen weergawes van "Oostelike sterretjie"

geen wysigingsopsomming nie
 
Die '''Oostelike sterretjie''' (''Gelochelidon nilotica'') is 'n seldsame [[voël]] en somerswerwer na strandmere en kuswatermassas. Hulle soek soms kos in die aangrensende velde en rietplate. Die voël is 35 - 38 cm lank, 190 - 260 g groot met 'n vlerkspan van 1.0 - 1.1 m. In Engels staan die voël bekend as die ''Gull-billed Tern''.
 
Dit is die enigste spesie in die genus [[Gelochelidon]].
 
== Fotogalery ==