Verskil tussen weergawes van "1841"

8 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
→‎Gebeure: Verbeter
k (Bot: Migrating 138 interwiki links, now provided by Wikidata on d:q7622 (translate me))
(→‎Gebeure: Verbeter)
== Gebeure ==
* [[Heinrich Hoffmann von Fallersleben]] skryf op die eiland [[Helgoland]] die teks van die [[Deutschlandlied]].
* [[26 Januarie]] - [[Groot-Brittanje]] neem besit van die eiland [[Hong Kong]] en kondig aan dat dit hier 'n handelskolonie wil stig. Later die jaar het die nuwe stad sowat 7 500 inwoners.
* [[1 Maart]] - [[Pous Gregorius XVI]] stel Louis-Jacques-Maurice de Bonald, aartsbiskop van Lyon aan as kardinaal.
* Junie - Sir [[Robert Peel]] word herverkies as Eerste Minister van die [[Verenigde Koninkryk]].
* [[12 Julie]] - [[Pous Gregorius XVI]] stel Tommaso Pasquale Gizzi, titulêr aartsbiskop van Tebe aan as kardinaal.
 
== Geboortes ==