Verskil tussen weergawes van "Bangor"

31 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
|webwerf=[http://www.northdown.gov.uk ''northdown.gov.uk'']
}}
'''Bangor''' (afgelei van Iers ''Beannchor'') is 'n groot dorp in die graafskap Down, [[Noord-Ierland]], sowat 22 km oos van [[Belfast]] se middestad. Volgens sy bevolkingstal is Bangor die derdevyfde grootste nedersetting in Noord-Ierland na Belfast, [[Derry]], [[Lisburn]] en [[DerryNewtownabbey]]. Alhoewel die dorp 'n belangrike ekonomiese en administratiewe sentrum in eie reg vorm, maak dit deel uit van Belfast se metropolitaanse gebied en dien as residensiële nedersetting vir pendelaars wat in die Noord-Ierse hoofstad werk.
 
Danksy sy ligging aan die see en sy groot bootshawe ''Bangor Marina'' - een van die grootstes in [[Ierland]] - het Bangor tot 'n gewilde toeristebestemming ontwikkel. Die plaaslike strand het [[Blouvlagstrand|blouvlagstatus]].