Verskil tussen weergawes van "Maputobaai"

1 greep verwyder ,  14 jaar gelede
k
k
 
==Geskiedenis==
Die baai is in [[1502]] ontdek deur die [[Portugal|Portugese]] reisiger [[Antonio de Campo]], een van [[Vasco da Gama]]s se reisgenote. Nie lank daarna nie is die Portugese pos [[Lourenço Marques]] (nou Maputo) aan die noordelike kant van die Engelserivier opgerig.
 
In [[1720]] het die [[Verenigde Oos-Indiese Kompanjie]] 'n fort en fabriek gebou onder beheer van die [[Kaapkolonie]]. Vir 'n paar maande in 1722 is die fort beset deur seerowers, en uiteindelik finaal ontruim in Desember 1730.