Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

10 grepe bygevoeg, 6 jaar gelede
k
→‎Gebeure: verbeter
* [[1 Julie]] – President- en kongresverkiesings in [[Meksiko]].
* [[4 Julie]] – Fisici van die Europese Organisasie vir Kernnavorsing ([[CERN]]) ontdek in twee afsonderlike eksperimente die [[Higgs-boson]], die laaste van die 12 elementêre deeltjies wat in die Standaardmodel beskryf word en die enigste een wat nog nie voorheen waargeneem is nie.
* [[11 Julie]] – Die [[Hubble-ruimteteleskoop]] ontdek die vyfde [[natuurlike satelliet]] van die [[dwergplaneet]] [[Pluto (dwergplaneet)|Pluto]], S/2012[[Styx P 1(maan)|Styx]].
* [[19 Julie]] – Presidentverkiesings in [[Indië]].
* [[27 Julie]] – Die [[Olimpiese Somerspele 2012]] begin in [[Londen]], [[VK]].