Verskil tussen weergawes van "Maclear"

169 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
Verwysings ingevoeg
(Verwysings ingevoeg)
|skakelkode=+27 (0)45
}}
'''Maclear''' is 'n dorpie in die Noordoos-Kaap aan die voet van die [[Drakensberg]], sowat 172 &nbsp;km noordoos van [[Oos-Londen]] en(258 80&nbsp;km per pad) en 66&nbsp;km noordoos van [[Elliot]]<ref>{{en}} [http://www.saexplorer.co.za/south-africa/distance/maclear_distance.asp saexplorer - reisafstande vanaf Maclear]</ref>.
 
Die dorpie is in [[1876]] gestig en vernoem na Haar Majesteit se astronoom aan die Kaap, sir [[Thomas Maclear]]. Dit verkry munisipale status in [[1916]] na dit aanvanklik vinnig ontwikkeling het uit die militêre pos wat hier gestig is.
Maclear is geleë in 'n pragtige omgewing en 'n welbekende plek vir [[forel]][[hengel]].
 
Maclear het 'n goeie provinsiale hospitaal.<ref>{{en}}[http://www.ecdoh.gov.za/hospitals/30/Maclear_Aided_Hospital Oos-Kaapse Dept Gesondheid]</ref>
 
==NG gemeente==
78 876

wysigings