Verskil tussen weergawes van "Pruim"

1 greep verwyder ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Die '''pruim''', ''Prunus domestica'', is 'n [[spesie]] van die [[genus]] ''[[Prunus]]'', geklassifiseer saam met die [[appelkoos]] in die [[subgenus]] ''Prunus''. Die subgenus word onderskei van ander subgenera ([[perske]]s, [[kersie]]s, ens.) deur die spruite wat 'n terminale knop het asook syknoppies wat alleenstaande is (nie gebondel), die blomme kom saam in groepe van een tot vyf op kort steeltjies voor. Die [[vrug]] het 'n groef wat langs die kant afloop asook 'n gladde steenpit.
 
Ryp pruimvrugte het meestal 'n poeieriggepoeierige wit wasbedekking op die skil wat maklik afvryf en dit 'n eienaardige voorkoms gee. Dit staan in [[Engels]] as "epicuticular wax" of "wax bloom" bekend. Gedroogde pruime word '''droë pruime''' of '''pruimedante''' genoem.
 
[[Lêer:Plums early morning.jpg|thumb|right|Ryp '''pruime''' met natuurlike wasbedekking aan.]]
101 065

wysigings