Verskil tussen weergawes van "Kappadosië"

682 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
+ Inligtingskas
k (Verplasing van 61 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q217265)
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Wêrelderfenisgebied
[[Lêer:Cappadocia Aktepe Panorama.JPG|thumb|regs|230px|Berg Aktepe naby Göreme en die rotse van Kappadosië.]]
|naam = Nasionale Park van Göreme en die rotse van Kappadosië
[[Lêer:Anatolia Ancient Regions base-af.jpg|thumb|regs|230px|Die ligging van Kappadosië in Anatolië. <br>{{Coord|38|39|30|N|34|51|13|E|region:TR}}]]
|beeld = [[Lêer:Cappadocia Aktepe Panorama.JPG|290px]]
[[Lêer:Cappadocia|beeldbyskrif= Aktepe Panorama.JPG|thumb|regs|230px|Berg Aktepe naby Göreme en die rotse van Kappadosië.]]
|lande = {{vlagland|Turkye}}
|onderafdelings =
|tipe = Verskeie
|kriteria = i, iii, v, vii
|ID = 357
|skakel =
|streek = [[Asië]]
|duimdrukkerkaart = Turkye
|duimdrukkerkaartbyskrif = Posisie van Kappadosië in Turkye
|duimdrukkeretiketposisie =
|duimdrukkerkaartgrootte =
|duimdrukkerkaartbyskrif =
|breedtegraad = 38
|breedtegraad_m = 39
|breedtegraad_s = 30
|breedtegraad_NS = N
|lengtegraad = 34
|lengtegraad_m = 51
|lengtegraad_s = 13
|lengtegraad_OW = O
|köordinate =
|jaar = 1985
|sessie = 9de
|uitbreding =
|bedreigd =
}}
 
'''Kappadosië''' ([[Turks]]: Kapadokya, van die [[Grieks]]e Καππαδοκία, ''Kappadokía'') is ’n streek in Sentraal-[[Turkye]], grootliks in die Nevşehir-provinsie.
In die tyd van [[Herodotus]] is berig dat die Kappadosiërs die hele streek van [[Taurus-gebergte|Berg Taurus]] tot naby die [[Swartsee]] bewoon het. In hierdie sin is Kappadosië se grens in die suide gevorm deur die [[Taurus-gebergte]] wat dit van [[Silisië]] skei, in die ooste deur die Bo-[[Eufraat]]-rivier en die [[Armenië|Armeense]] Hoogland, in die noorde deur [[Pontus]] en in die weste deur [[Likaonië]] en Oos-[[Galasië]].<ref>Van Dam, R. ''Kingdom of Snow: Roman rule and Greek culture in Cappadocia.'' Philadelphia: University of Pennsylvania Press, 2002, bl.13. [http://books.google.com/books?id=Iskwzsz51KMC&printsec=frontcover&source=gbs_v2_summary_r&cad=0#v=onepage&q=&f=false]''</ref>
 
== Etimologie ==
[[Lêer:Anatolia Ancient Regions base-af.jpg|thumb|regslinks|230px|Die ligging van Kappadosië in Anatolië. <br>{{Coord|38|39|30|N|34|51|13|E|region:TR}}]]
Die vroegste aantekening van die naam Kappadosië dateer uit die laat 6de eeu v.C. as een van die streke van die [[Persië|Persiese Ryk]]. In dié geskrifte is die Persiese naam '''Katpatuka''', duidelik nie van Persiese oorsprong nie.<ref>Room, Adrian. (1997). Placenames of the World. Londen: MacFarland and Company.</ref>
 
Onder latere konings van die Persiese Ryk is die Kappadosiërs in twee verdeel. Die een streek waar hulle gewoon het, die binnelandse gebied, is steeds Kappadosië (soms Groot Kapadosië) genoem en die ander Pontus. Hierdie artikel handel hoofsaaklik oor eersgenoemde.
 
== Geografie en klimaat ==
[[Lêer:Erciyes From Aktepe Goreme.JPG|thumb|links|170px|Berg Erciyes.]]
 
Kappadosië lê in die oostelike deel van [[Anatolië]], in die middel van wat vandag [[Turkye]] is. Dit bestaan hoofsaaklik uit ’n hoë plato (meer as 1&nbsp;000&nbsp;m hoog) met vulkaniese pieke, waarvan [[Berg Erciyes]] naby [[Kayseri]] op 3&nbsp;916&nbsp;m die hoogste is.
 
Vanweë sy hoogte en binnelandse ligging het Kappadosië ’n kontinentale klimaat met warm, droë somers en koue winters met sneeu.<ref>Van Dam, R. ''Kingdom of Snow: Roman rule and Greek culture in Cappadocia.'' Philadelphia: University of Pennsylvania Press, 2002, bl.14. [http://books.google.com/books?id=Iskwzsz51KMC&printsec=frontcover&source=gbs_v2_summary_r&cad=0#v=onepage&q=&f=false]''</ref> Reënval is laag en die streek is hoofsaaklik halfdroog tot droog.
 
== Geskiedenis ==
[[Lêer:Uchisar,_Turkey_wza Turkey wza.jpg|thumb|regs|300px|Die dorp Uçhisar.]]
[[Lêer:Ürgüp_fairy_chimneys_wzaÜrgüp fairy chimneys wza.jpg|thumb|regs|120px|"Feëskoorstene" in Ürgüp.]]
[[Lêer:House in Cappadocia 22.jpg|thumb|links|170px|’n Huis in Kappadosië.]]
[[Lêer:IhlaraTal.jpg|thumb|regs|120px|’n Tempel uit die rotse gekap.]]
In die vroeë 18de eeu is ’n nuwe stad, [[Nevşehir]], gestig om as streekshoofstad te dien, ’n rol wat dit steeds vervul.
 
=== Kappadosiese Grieks ===
Baie voormalige Kappadosiërs het ’n [[Turks]]e dialek begin praat (wat in die [[Griekse alfabet]] geskryf word) en in dele waar [[Grieks]] steeds gepraat is, is die taal in ’n groot mate deur Turks beïnvloed. Hierdie dialek van Grieks is bekend as "Kappadosiese Grieks". Dit word nog net deur ’n handvol afstammelinge van voormalige Kappadosiërs in moderne [[Griekeland]] gepraat.
 
== Moderne toerisme ==
Kappadosië is een van die wêreld se grootste natuurwonders. Dit is ’n gewilde toeristebestemming danksy sy unieke historiese, geologiese en kulturele erfenis. Dit is ’n [[Unesco]]-[[wêrelderfenisgebied]].
 
Van die vroegste tye af is huise, kerke en kloosters in die turfsteen uitgekap. Dié is steeds oral in die rotswande te sien. In 300&mdash;1200 het Göreme ’n kloostersentrum geword. Dit is vandag die Göreme-opelugmuseum, een van die beroemdste terreine in Sentraal-Turkye.
 
== Galery ==
<center><gallery>
Lêer:Cappadocia_Cappadocia -_Göreme_Mountain_wza Göreme Mountain wza.jpg|Die berg Göreme
Lêer:Cappadocia2_wzaCappadocia2 wza.jpg|Feë-skoorstene
Lêer:Cappadocia6_wzaCappadocia6 wza.jpg|Huise in rotse uitgegrawe
Lêer:Kaymakli_children_wzaKaymakli children wza.jpg|Kinders in Kaymakli
Lêer:Kaymakli0_wzaKaymakli0 wza.JPG|Ingang van ondergrondse stad
Lêer:Kaymakli1_wzaKaymakli1 wza.JPG|Binne-in die ondergrondse stad
</gallery>
Lêer:Cappadocia_Cappadocia -_camel_wza camel wza.jpg|Feëskoorsteen – kameel
<gallery>
Lêer:Cappadocia_Cappadocia -_Göreme_Valley_wza Göreme Valley wza.jpg|Göreme-vallei
Lêer:Kaymakli1_wza.JPG|Binne-in die ondergrondse stad
</gallery></center>
Lêer:Cappadocia_-_camel_wza.jpg|Feëskoorsteen – kameel
Lêer:Cappadocia_-_Göreme_Valley_wza.jpg|Göreme-vallei
</gallery>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
 
== Eksterne skakels==
[[Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Turkye]]
[[Kategorie:Romeinse Ryk]]
 
{{Link FA|es}}