Verskil tussen weergawes van "Pamukkale"

621 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
+ Inligtingskas
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q232734)
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Wêrelderfenisgebied
[[Lêer:Pamukkale,_lime_cascades_wza.JPG|240px|thumb|regs|Pamukkale, met sy poele water van warmwaterbronne.]]
|naam = Hiërapolis-Pamukkale
|beeld = [[Lêer:Pamukkale, lime cascades wza.JPG|290px]]
[[Lêer:Pamukkale,_lime_cascades_wza.JPG|240px|thumb|regs|beeldbyskrif= Pamukkale, met sy poele water van warmwaterbronne.]]
|lande = {{vlagland|Turkye}}
|onderafdelings =
|tipe = Verskeie
|kriteria = iii, iv, vii
|ID = 485
|skakel =
|streek = [[Asië]]
|duimdrukkerkaart = Turkye
|duimdrukkerkaartbyskrif = Posisie van Pamukkale in Turkye
|duimdrukkeretiketposisie =
|duimdrukkerkaartgrootte =
|duimdrukkerkaartbyskrif =
|breedtegraad = 37
|breedtegraad_m = 55
|breedtegraad_s = 23
|breedtegraad_NS = N
|lengtegraad = 29
|lengtegraad_m = 07
|lengtegraad_s = 26
|lengtegraad_OW = O
|köordinate =
|jaar = 1988
|sessie = 12de
|uitbreding =
|bedreigd =
}}
 
'''Pamukkale''', wat "katoenkasteel" in [[Turks]] beteken, is ’n natuurterrein in die Denizli-provinsie in Suidwes-[[Turkye]]. Daar is [[warmwaterbron]]ne en [[travertyn]]e, terrasse van [[kalksteen]] wat deur die vloeiende water agtergelaat word. Dit is geleë in Turkye se Binne-[[Egeïese See|Egeïese]] streek, in die Menderes-riviervallei, waar die temperatuur die grootste deel van die jaar gematig is.
Die antieke stad [[Hiërapolis]] is gebou bo die wit "kasteel", wat altesaam 2 700 m lank en 160 m hoog is. Dit kan 20 km ver gesien word vanaf die heuwels aan die oorkant van die vallei.
 
=== Toerisme ===
Toerisme is belangrik in die gebied. Mense het duisende jare lank in die water geswem. Tot so onlangs as die middel van die [[20ste eeu]] is hotelle oor die ruïnes van die Hiëropolis gebou en aansienlike skade is aangeirg. ’n Pad is van die vallei oor die terrasse gebou en motorfietse is toegelaat om op en af met die hange te ry. Toe die gebied in 1988 saam met Hiërapolis as ’n [[Unesco]]-[[wêrelderfenisgebied]] verklaar is,<ref>{{cite web
|url=http://whc.unesco.org/en/list/485
Die eertydse Romeinse bad van Hiërapolis is sedert 1984 die terrein van ’n argeologiese museum. Talle artefakte van verskeie gebiede, selfs uit die [[Bronstydperk]], word hier uitgestal.
 
== Galery ==
<center><gallery>
Lêer:Pamukkale.jpg|Panoramiese uitsig oor Pamukkale.
<gallery>
FileLêer:Hot springs of Pamukkale.jpgJPG|PanoramieseWarmwaterbronne uitsig oorvan Pamukkale.
FileLêer:Hot springs of Pamukkale edit cropped.JPG|’n Deel van die "katoenkasteel".
File:Hot_springs_of_Pamukkale.JPG|Warmwaterbronne van Pamukkale.
FileLêer:Pamukkale00.JPG|’n Kalksteenmuur.
File:Hot springs of Pamukkale edit cropped.JPG|’n Deel van die "katoenkasteel".
</gallery></center>
File:Pamukkale00.JPG|’n Kalksteenmuur.
</gallery>
</center>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Pamukkale}}
* [http://www.lycie.fr/photos/egee/pamukkale/index.html Foto's van Pamukkale en Hiërapolis]
* [http://www.picturechoice.org/aegean/pamukkale.html Nog foto's]
{{Koördinate|37|55.23|N|29|07.26|O|region:TR_type:city}}
 
[[Kategorie:Geografie van Turkye]]