Verskil tussen weergawes van "Eva Braun"

4 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
Verbeter
k (Wysigings deur 95.97.200.242 teruggerol na laaste weergawe deur Legobot)
(Verbeter)
Sy het Adolf Hitler in [[1930]] ontmoet toe sy 'n assistent van Hitler se fotograaf was. Braun word deur historici beskou as 'n vrou met 'n beperkte intelligensie wat totaal aan Hitler toegewy was.
 
In [[1936]] is sy in sy huishouding opgeneem en het sy sy minnares geword. Hitler het op [[29 April]] 1945 met haar getrou en hulle het die volgende dag saam [[selfmoord]] gepleeg in Hitler se laaste hoofkwartier, die ''[[Führerbunker]]'' in [[Berlyn]].
 
{{Saadjie}}