Verskil tussen weergawes van "Eva Braun"

8 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
Dom ek
(Verbeter)
(Dom ek)
[[Lêer:Eva Braun walking dog.jpg|thumb|upright|Eva Braun in 1942]]
 
'''Eva Anna Paula Braun''' ([[München]], [[6 Februarie]] [[1912]] - [[Berlyn]], [[30 April]] [[1945]] as '''Eva Hitler''') was die [[Duitsland|Duitse]] minnares en later vrou van die Duitse [[diktator]] [[Adolf Hitler]].
 
Sy het Adolf Hitler in [[1930]] ontmoet toe sy 'n assistent van Hitler se fotograaf was. Braun word deur historici beskou as 'n vrou met 'n beperkte intelligensie wat totaal aan Hitler toegewy was.
 
In [[1936]] is sy in sy huishouding opgeneem en het sy sy minnares geword. Hitler het op [[29 April]] 1945 met haar getrou en hulle het die volgende dag saam [[selfmoord]] gepleeg in Hitler se laaste hoofkwartier, die ''[[Führerbunker]]'' in [[Berlyn]].
 
{{Saadjie}}