Verskil tussen weergawes van "Taunus"

4 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Kursief
(Skakel)
(Kursief)
[[Lêer:Taunus.png|thumb|regs|250px|Die kaart van die Taunus.]]
 
Die '''Taunus''' is een van die [[Duitsland|Duitse]] middelgebergtes en lê in die weste van die deelstaat [[Hesse]]. Met 'n hoogte van 882 meter bo [[seevlak]] is die ''Großer Feldberg'' in die noordelike Taunus die hoogste bergspits van die bergreeks.
Vandag is die Taunus een van die gewildste toeristebestemmings in Hesse.