Verskil tussen weergawes van "Windswaels"

14 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
Skakels
(Skakels)
Die wetenskaplike naam ''Apoda'' kom vanuit Grieks: ''απους'', apous, wat beteken "sonder voete". Windswaels het byna onsigbare kort pootjies. Hulle sal nooit vrywillig op 'n horisontale vlak land nie. As hulle nie vlieg nie, hang hulle met hulle pootjies aan 'n vertikale voorwerp, soos 'n rotswand, muur of 'n boomtak.
 
Die familie omvat ongeveer 20 [[genus|genera]] met 102 spesies[[spesie]]s.<ref>[http://www.worldbirdnames.org/ Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). {{en}}]</ref>
 
== Taksonomie ==