Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

21 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
→‎Gebeure: Verbeter
[[Lêer:Wilhelm Conrad Röntgen (1845--1923).jpg|thumb|upright|5 Januarie: [[Wilhelm Röntgen]], vader van die X-strale.]]
[[Lêer:Panathinaiko.jpg|thumb|upright|Die gerestoureerde ''[[Panatheense stadion]]'' in [[Athene]], waar die die [[Olimpiese Somerspele 1896]] gehou is.]]
* [[2 Januarie]] – Oorgawe van [[Leander Starr Jameson|dr. L.S. Jameson]] na die [[Jameson-inval]].
* [[4 Januarie]] – [[Utah]] word die 45ste deelstaat van die [[Verenigde State van Amerika]].
* [[5 Januarie]] – [[Wilhelm Röntgen]] ontdek 'n vorm van elektromagnetiese [[bestraling]] wat later bekend staan as [[X-straal|X-strale]].
* [[12 Januarie]] – [[Cecil John Rhodes]] tree uit as Eerste Minister ná 'n skandaal oor die "[[Jameson-inval|Jameson Raid]]" in [[Transvaal]] deur sy vriend, Dr. [[Leander Starr Jameson]].
* [[1 Februarie]] – Die [[opera]] ''[[La bohème]]'' open vir die eerste keer; in [[Turyn]].
* [[11 Februarie]] – [[Oscar Wilde]] se drama ''Salomé'' open vir die eerste keer; in [[Parys]].
105 574

wysigings