Verskil tussen weergawes van "Alemanne"

42 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 57 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q132990)
[[Lêer:Alemanni expansion.png|thumb|300px|rightregs|Woonplekke en uitbreidings van die Alemanne, belangrike veldslae en jaartal ook aangedui.]]
 
Die '''Alemanne''' (ook '''Alamanne''', '''Allemanne''') was 'n groep [[Germane|Germaanse]] volke, wat tot die groep van die [[Sueve]] behoort het, met die [[Semnone]] as die sterkste stam. Die naam verwys na 'n groepering van stamme "alle mense". In [[360]] het hulle nog 14 verskillende hertoë gehad.
 
== Invalle op [[Rome]]ins gebied ==
'n Deel van die Sueve is deur die [[Lombarde]], [[Boergondië]]rs e.a. na die weste gedring en in [[213]], tydens die bewind van keiser [[Caracalla]], vir die eesteeerste keer in Suidwes Duitsland opgemerk onder die naam '''Alemanne'''. Hulle set die Germaanse linies onder druk, maar word deur Caracalla gestuit. Na 'n mislukte deurbraak in [[233]]-[[234]], kry hulle dit reg om in [[259]]-[[260]] weer die [[Romeinse Ryk]] binne te dring. Hierdie keer was daar politieke chaos in die Romeinse Ryk sodat hulle dieper kon indring. Gallië is aangeval en vanaf [[268]] Italië ook. Verskillende keisers voer veldtogte teen die Alemanne met wisselende sukses. Veldslae het plaas gevind by [[Augsburg (stad)|Augsburg]], by die [[Gardameer]], by [[Piazenca]], by [[Fano]] en by [[Pavia]]. In die periode het die Germaanse linies definitief verlore gegaan en die Alemanne vestig hulle in die gebied tussen [[Ryn]], [[Main]] en [[Neckar]]. Aan die einde van die derde eeu konsolideer die toestand en die Romeinse teenaanval bly sonder resultaat. Die linie van die Bo-Ryn word as die nuwe grens van die [[Romeinse Ryk]] beskou.
 
'n Deel van die Sueve is deur die [[Lombarde]], [[Boergondië]]rs e.a. na die weste gedring en in [[213]], tydens die bewind van keiser [[Caracalla]], vir die eeste keer in Suidwes Duitsland opgemerk onder die naam '''Alemanne'''. Hulle set die Germaanse linies onder druk, maar word deur Caracalla gestuit. Na 'n mislukte deurbraak in [[233]]-[[234]], kry hulle dit reg om in [[259]]-[[260]] weer die [[Romeinse Ryk]] binne te dring. Hierdie keer was daar politieke chaos in die Romeinse Ryk sodat hulle dieper kon indring. Gallië is aangeval en vanaf [[268]] Italië ook. Verskillende keisers voer veldtogte teen die Alemanne met wisselende sukses. Veldslae het plaas gevind by [[Augsburg (stad)|Augsburg]], by die [[Gardameer]], by [[Piazenca]], by [[Fano]] en by [[Pavia]]. In die periode het die Germaanse linies definitief verlore gegaan en die Alemanne vestig hulle in die gebied tussen [[Ryn]], [[Main]] en [[Neckar]]. Aan die einde van die derde eeu konsolideer die toestand en die Romeinse teenaanval bly sonder resultaat. Die linie van die Bo-Ryn word as die nuwe grens van die [[Romeinse Ryk]] beskou.
 
== Bondgenoot en vyand van die [[Rome]]ine ==
 
In [[328]] sluit die Romeine 'n verdrag met die Alemanne. In die verdrag word ooreengekom dat die Alemanne in die Romeinse leërs kon veg en dat die Alemanne die gebied ten noorde van die [[Ryn]] sou beveilig. Gedurende 'n opstand van die Romeinse leër in [[350]] is die verdrag deur die Alemanne verontagsaam. Die toekomstige keiser [[Julianus Apostata]] voer 'n veldtog teen die Alemanne en maak 'n einde aan die infiltrasie in die [[Elsas]]. By [[Straatsburg]] word die Alemanne in ([[357]]) verpletterend verslaan. Die leier van die Alemanne word gevang en gedwing om vrede te sluit ten voordele van die Romeine.
Die vrede het nie lank gehou nie, want in [[364]] val die Alemanne Gallië alweer binne. Onder keiser [[Valentinianus I]] word finaal 'n einde gemaak aan die invalle. In die [[Swartwoud]] word die Alemanne in [[370]] verslaan.
 
== Lys van veldslae met die Romeine ==
* [[259]] - Slag by Mediolanum - Keiser Gallienus red [[Rome]].
* [[268]] - Slag by die Benacus-meer – Keiser Claudius II wen.
* [[271]] – Slag by Placentia - Keiser Aurelius verloor.
* [[271]] - Slag by Fano – Keiser Aurelius wen.
* [[271]] - Slag by Pavia – Keiser Aurelius vernietig die Alemanne se leër.
* [[298]] – Slag by Lingones - Caesar Constantius Chlorus wen.
* [[298]] - Slag by Vindonissa - Constantius wen weer.
* [[356]] – Slag by [[Reims]] - Caesar Julianus verloor.
* [[357]] – Slag by [[Straatsburg]] – Julianus verdryf die Alemanne uit die Rynland.
* [[367]] – Slag by Solicinium – Keiser Valentinianus I wen.
* [[378]] – Slag by Argentovaria - Keiser Gratianus wen.
 
== Ontstaan van die Alemanniese staat ==
 
In 406-407 kon die Alemanne ongehinder Oos-Galië beset omdat die Romeinse legioene onttrek is weens burgeroorloë. Tevergeefs probeer die Romeine deur die sluit van bondgenootskappe die terreinwins van die Alemanne in die [[Donau]]-gebied te beperk. Gedurende de [[5de eeu]] het die Alemanne hulle in Suid-Duitsland, [[Switserland]] en die [[Elsas]] gevestig.
 
== Lys van Alemanniese heersers ==
=== Onafhanklike konings ===
* Chrocus [[306]]
* Mederich (vader van Agenarich, boer van Chnodomar)
* Chnodomar [[350]] – [[357]]
* Vestralp [[357]] – [[359]]
* Ur [[357]] – [[359]]
* Agenarich (Serapio) [[357]]
* Suomar [[357]] – [[358]]
* Hortar [[357]] – [[359]]
* Gundomad [[354]] (mede-heerser saam met Vadomar)
* Ursicin [[357]] – [[359]]
* Makrian [[368]] – [[371]]
* Rando [[368]]
* Hariobaud
* Vadomar [[354]] – [[360]]
* Vithicab [[360]] – [[368]]
* Priarius ?–[[378]]
* Gibuld (Gebavult) ±[[470]]
 
=== Hertoë onder Frankiese heerskappy ===
* Leuthari I voor [[552]] – [[554]]
* Haming [[539]] – [[554]]
* Lantachar tot [[548]] (Avenches gebied)
* Magnachar [[565]] (Avenches gebied)
* Vaefar [[573]] (Avenches gebied)
* Theodefrid
* Leutfred [[570]] – [[587]]
* Uncilin [[587]] – [[607]]
* Gunzo [[613]]
* Chrodobert [[630]]
* Leuthari II [[642]]
* Gotfrid tot [[709]]
* Willehari [[709]] – [[712]] (in Ortenau)
* Lantfrid [[709]] – [[730]]
* Theudebald [[709]] – [[744]]
 
== "Alemannia" as naam vir "Duitsland" ==
 
Vir die Gallo-Romaanse bevolking van die Wes-Frankiese Ryk was die Alemanne die regstreekse bure anderkant die Romaans-Germaanse taalgrens - so is die naam ''Alemanne'' uiteindelik gebruik om na alle Duitssprekendes te verwys. In die [[Frans]]e taalgebied het ''allemand'' en ''Allemagne'' die Franse terme vir "Duits" en "Duitsland" geword wat later ook oorgeneem is in [[Spaans]] (''los alemanes''), [[Portugees]] (''os alemães''), [[Turks]] (''Almanlar''), [[Arabies]], [[Kurdies]] en [[Persies]] (''Elman'' of ''Alman'').
 
== Bronne ==
* Franks and Alamanni in the Merovingian Period: An Ethnographic Perspective (Studies in Historical Archaeoethnology); Ian Wood (Foreword) ISBN 1-84383-035-3
* Hofmann, Johann Jacob Hofmann, Lexicon Universale, Leiden 1698, "Alamannicus"
* Encyclopaedia Britannica 1911: "Alamanni"
 
== Nota ==
Saamgestel en vertaal uit die [[:nl:Alemannen|Nederlandse]], [[:en:Alamanni|Engelse]], en [[:de;Alamannen|Duitse]] wikipediaWikipedia.
 
[[Kategorie:Germane]]