Verskil tussen weergawes van "Maclear"

36 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
|leiernaam=
|stigtingstitel=Stigting
|stigtingsdatum=[[1876]]
|oppervlak_totaal_km2=7.24
|hoogte_m=1272
|tydsone=[[Suid-Afrikaanse Standaardtyd|SAST]]
|utcafset=+2
|poskodetipe=[[Poskode]]
|poskode=5480
|skakelkode=+27 (0)45
}}
'''Maclear''' is 'n dorpie in die [[Oos-Kaap|Noordoos-Kaap]] aan die voet van die [[Drakensberg]], sowat 172&nbsp;km noordoos van [[Oos-Londen]] (258 &nbsp;km per pad) en 66&nbsp;km noordoos van [[Elliot]]<ref>{{en}} [http://www.saexplorer.co.za/south-africa/distance/maclear_distance.asp saexplorer - reisafstande vanaf Maclear]</ref>.
 
Die dorpie is in [[1876]] gestig en vernoem na Haar Majesteit se astronoom aan die Kaap, sir [[Thomas Maclear]]. Dit verkry munisipale status in [[1916]] nadat dit aanvanklik vinnig ontwikkel het uit die militêre pos wat hier gestig is.
Maclear is geleë in 'n pragtige omgewing en 'n welbekende plek vir [[forel]][[hengel]].
 
Maclear beskik oor 'n goeie provinsiale [[hospitaal]].<ref>{{en}}[http://www.ecdoh.gov.za/hospitals/30/Maclear_Aided_Hospital Oos-Kaapse DeptDepartement van Gesondheid]</ref>
 
==NG gemeente==
79 014

wysigings