Verskil tussen weergawes van "San Juan"

294 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Bygewerk
k (tikfout)
(Bygewerk)
San Juan is geleë in die noorde van die eiland Puerto Rico aan die kus van die [[Atlantiese Oseaan]] en is die belangrikste hawestad van die eiland. Die stad is die tweede-oudste [[Europa|Europese]] nedersetting in die [[Amerikas]] ná [[Santo Domingo]], die hoofstad van die [[Dominikaanse Republiek]].
 
Sedert die [[Spaans-Amerikaanse Oorlog]] in [[1898]] maak San Juan saam met Puerto Rico deel uit van die [[Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika|eilandgebiede van die Verenigde State]], maar is nie amptelik geïnkorporeer nie. Die oustad en die Spaanse vesting is in [[1983]] deur die [[UNESCO]] as 'n [[wêrelderfenisgebied]] gelys.
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|San Juan, Puerto Rico}}
* {{en}} {{fr}} [http://whc.unesco.org/sites/266.htm Amptelike UNESCO bladsy]
 
{{Hoofstede in Noord-Amerika}}
 
[[Kategorie:Puerto Rico]]
[[Kategorie:Wêrelderfenisgebiede]]
[[Kategorie:Kusstede]]