Verskil tussen weergawes van "Tswana"

4 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
Skakels na Taal
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q34137)
k (Skakels na Taal)
]]
 
Die [[taal]] '''Tswana''' (''Setswana'' in Tswana) is een van die elf amptelike landstale van [[Suid-Afrika]]. Dit word deur ongeveer 3 410 000 mense as moedertaal gepraat (2006-sensus). Tswana vorm deel van die [[Sotho-taalfamilie]] (saam met [[Noord-Sotho]] en [[Suid-Sotho]]).
 
[[Botswana]] het sowat 1 070 000 Tswana-sprekers. In 'n mindere mate word die taal ook in [[Zimbabwe]] (29 400) en [[Namibië]] (12 300) gepraat.
2 970

wysigings