Verskil tussen weergawes van "Swazi"

4 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
Skakels na Taal
(Kleure op kaart toon gedeeltes van provinsies, dus is dit werklik afgebaken as distrikte (die eerste onderverdeling van 'n provinsie).)
k (Skakels na Taal)
]]
 
Die [[taal]] '''Swazi''' (''siSwati'' in Swazi) is deel van die [[Nguni-taalfamilie]]. Dit is (saam met [[Engels]]) die amptelike landstaal van [[Swaziland]] met sowat 980 000 sprekers in 2006. Dit is een van die elf amptelike landstale in [[Suid-Afrika]], waar dit deur ongeveer 1 010 000 mense as moedertaal gepraat word (1996-sensus).
 
Dialekte sluit Baca, Hlubi en Phuthi in.
2 970

wysigings