Monegaskies: Verskil tussen weergawes

4 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k
Skakels na Taal
k (Verplasing van 37 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q56422)
k (Skakels na Taal)
'''Monegaskies''' ('''Munegascu''', [[Frans]]: ''Monégasque'') is die inheemse taal van [[Monaco]], waar dit ook as 'n verpligte skoolvak ingevoer is.
 
Monegaskies is 'n Romaanse [[taal]], wat op die grondslag van Zeneize, die huidige [[Liguries]]e omgangstaal ontwikkel het en ondanks sterk [[Oksitaans]]e invloede nog steeds baie ooreenkomste met die plaaslike dialek van [[Genua]] toon. Danksy die Genuese oorsprong verskil dit ook sterk van aangrensende Suid-Franse dialekte soos Intemeliaans (''Intemelio'') en Mentonaskies, die dialek van die stad [[Menton]].
 
Die Monegaskiese spelling en uitspraak stem grotendeels met Italiaans ooreen, behalwe vir
2 970

wysigings