Verskil tussen weergawes van "Witwatersrand"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
Die Witwatersrand is ook 'n alternatiewe naam wat dikwels gebruik word vir die Groter Johannesburgse Metropolitaanse gebied. Dié gebied is langwerpig gevorm, strek oor ongeveer 100 km en loop van [[Randfontein]] en [[Carletonville]] in die weste na [[Springs]] in die ooste. Dit sluit ook groot gebiede soos [[Soweto]] asook die Oos- en Wes-Rand in. Die mynbou in die gebied trek voordeel uit die nabygeleë yster- en staalnywerhede in die noorde (Pretoria) en suide (Vereeniging) en die steenkoolmynbou in Witbank in die ooste. Die beskikbaarheid van mannekrag en energie teen lae koste was onder meer voorvereistes vir die ontwikkeling van die mynbedryf.
 
Die enigste beperkings, wat die mynbou en nywerhede aan die Witwatersrand opgelê word, is die beperkte watervoorraade en die afstand van die seehawens. Die belangrkstebelangrikste waterbronne is die Vaalrivier, mynwater, wat uitgepomp word, en damme.
 
==Geologie==