Verskil tussen weergawes van "Northridge-aardbewing"

k
 
Die Northridge Meadows-woonstelkompleks is die swaarste getref. Hier het die boonste twee van drie verdiepings ingestort, en 16 bewoners het in hulle beddens gesterf toe hulle onder die plafonne begrawe is.
 
'n Aantal hospitale is ernstig beskadig en was gedwing om hulle pasiënte na ander instelling te verplaas, wat 'n bykomende las op díe hospitale geplaas het, wat nog steeds in bedryf was. Volgens nuwe wetgewing is alle hospitale in Kalifornië verplig om hulle intensiewe- en hoë-sorgeenhede tot en met [[1 Januarie]] [[2005]] bestand te maak teen aardbewings.
 
 
 
 
103 713

wysigings