William Thomas Beckford: Verskil tussen weergawes

k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary

'''William Thomas Beckford''' (* [[1 Oktober]] [[1760]], † [[2 Mei]] [[1844]]), algemeen bekend as '''William Beckford''', was 'n Engelse roman- en reisskrywer, kunsversamelaar, kritikus en politikus wat bekendheid verwerf het as die welvarendste burger in Engeland en as die outeur van ''Vathek'', 'n Gotiese roman. Sy ouers was William Beckford en Maria Hamilton, die dogter van die afgevaardigde George Hamilton.
[[Lêer:William Beckford 1782 - by george romney.jpg|200px]]

'''William Thomas Beckford'''

'''Engelse skrywer, kunsversamelaar en politikus'''

'''Literêre genres'''

Gotiese romans en reisliteratuur

'''Beduidende werke'''

''Vathek (1781)''

'''William Thomas Beckford''' (* [[1 Oktober]] [[1760]], † [[2 Mei]] [[1844]]), algemeen bekend as '''William Beckford''', was 'n Engelse roman- en reisskrywer, kunsversamelaar, kritikus en politikus wat bekendheid verwerf het as die welvarendste burger in Engeland en as die outeur van ''Vathek'', 'n Gotiese roman wat in [[1781]] gepubliseer is. Sy ouers was William Beckford en Maria Hamilton, die dogter van die afgevaardigde George Hamilton.

Beckford was tussen [[1784]] en [[1790]] 'n lid van die Laerhuis vir die kiesafdeling Wells en, tussen 1790 en [[1795]] en nog eens tussen [[1806]] en 1820 vir Hindon. Beckford word daarnaas verbind met twee buitengewone en eksentrieke bouprojekte, die Neogotiese herehuis [[Fonthill Abbey]] in [[Wiltshire]] en Lansdown Tower in [[Bath]], en staan veral bekend vir sy kunsversameling.