Verskil tussen weergawes van "Krugerrand"

1 greep verwyder ,  14 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
 
Die Krugerrand was die eerste staafgoudmunt, wat teen die markwaarde van sy goudinhoud gehandel is. By ander, ouer goudmunte soos die [[Verenigde Koninkryk|Britse]] ''Gold Sovereign'' is die waarde, wat hulle as betaalmiddel het, op die voorkant ingegraveer, en dit kon aansienlik verskil van die waarde van hulle goudinhoud.
[[ImageBeeld:Krugerrands.JPG|thumb|200px|rightleft|Krugerrande is 'n gewilde manier om in goud te belê, aangesien hulle teen lae premies bo die goudmarkprys beskikbaar is]]
 
Die Krugerrand was die eerste goudmunt, wat presies een [[fynons]] goud bevat het en op privaat beleggers gemik was. Deurdat hulle tot wettige betaalmiddel verklaar is, kon ook burgers van die [[Verenigde State]] die Krugerrande wettig aankoop. Die privaatbesit van staafgoud was in die Verenigde State verbode, terwyl buitelandse goudmunte deur hierdie verbod nie geraak is nie.
 
Die sukses van die Krugerrand het daartoe gelei dat ook ander goudproduserende lande hulle eie goudmunte uitgereik het, waaronder die [[Kanada|Kanadese]] ''Gold Maple Leaf'' ([[1979]]), die [[Australië|Australiese]] ''Nugget'' ([[1981]]) en die Amerikaanse ''Gold Eagle'' ([[1986]]).
 
 
[[Image:Krugerrands.JPG|thumb|200px|right|Krugerrande is 'n gewilde manier om in goud te belê, aangesien hulle teen lae premies bo die goudmarkprys beskikbaar is]]
 
{| {{prettytable}}