Verskil tussen weergawes van "Krugerrand"

645 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k

As gevolg van sanksies teen [[apartheid]] is die invoer van Kruggerrand-goudmunte in die sewentiger- en tagtigerjare in 'n aantal Westerse lande verbied en eers in die tydperk tussen [[1990]] en [[1994]] weer toegelaat.
{| width=130 cellpadding="5" cellspacing="0" style="float:right; margin:1em; border:1px solid #8BA8CF; background:white;"

!style="border-bottom:1px solid #8BA8CF; background:#B0C4DE;"|[[Beeld:Krugerrand.jpeg|100px]]
|-style="background:#D6DFED;"
|style="border-bottom:1px solid #8BA8CF;" align=center|
''' DIE EKONOMIE
VAN SUID-AFRIKA'''

{| align=center cellspacing=0 cellpadding=0 style="background:transparent"

|align=left|

'''Artikels in hierdie reeks:'''

[[Ekonomie van Suid-Afrika]]

[[Krugerrand]]

[[Landbou in Suid-Afrika]]

[[Suid-Afrikaanse Rand]]

Oorspronklik is die Krugerrand teen 'n aansienlike premie van vyf persent bo die waarde van sy goudinhoud verkoop, en slegs een grootte, wat een fynons of 31,1035 gram goud bevat het, is aangebied. Intussen word Krugerrande in verskillende groottes aangebied, en die premie is nou net een persent of minder bo die markprys van goud.