Verskil tussen weergawes van "1227"

256 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
Voeg inleiding by jaarbladsy
k (Bot: Migrating 109 interwiki links, now provided by Wikidata on d:q5407 (translate me))
k (Voeg inleiding by jaarbladsy)
{{jare}}
 
Die '''jaar 1227''' was 'n [[gewone jaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Vrydag]] begin het. Dis was die 27ste jaar van die [[13de eeu]] n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
== Gebeure ==
* [[19 Maart]] - [[Pous Gregorius IX]] volg [[Pous Honorius III]] op.
* [[18 September]] - [[Pous Gregorius IX]] maak [[Goffredo de Castiglione]] (later [[Pous Celestinus IV]]) kardinaal van Sint Markus.
* [[23 September]] - [[Pous Gregorius IX]] stel [[Sinibaldo de Fieschi]] (later [[Pous Innocentius IV]]) aan as kardinaal-priester van St. Lorenzo in Lucina.
* [[29 September]] - [[Pous Gregorius IX]] ekskommunikeer keiser Frederik II omdat hy talm om op kruistog te vertrek.
 
== Geboortes ==
* [[30 September]] - [[Girolamo Masci d'Ascoli]] later [[Pous Nicolaas IV]] in Liciano, Italië.
 
== Sterftes ==
* [[Temujin]] die [[Mongool]]se leier [[Genghis Khan]].
* [[18 Maart]] - [[Pous Honorius III]].
 
[[Kategorie:13de eeu]]