1278: Verskil tussen weergawes

251 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k
Voeg inleiding by jaarbladsy
k (Bot: Migrating 108 interwiki links, now provided by Wikidata on d:q5533 (translate me))
k (Voeg inleiding by jaarbladsy)
{{jare}}
 
Die '''jaar 1278''' was 'n [[gewone jaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Saterdag]] begin het. Dis was die 78ste jaar van die [[13de eeu]] n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
== Gebeure ==
* Die bou van die katedraal van [[Orléans]] begin.
* [[12 Maart]] - [[Pous Nicolaas III]] maak sy nefie Latino 'n kardinaal.
[[12 Maart]] - [[Pous Nicolaas III]] maak [[Girolamo Masci d'Ascoli]] (later [[Pous Nicolaas IV]] kardinaal-priester van Sint Prassede.
* [[18 Julie]] - [[Pous Nicolaas III]] proklameer 'n grondwet vir die stad [[Rome]] wat bepaal dat geen uitlanders in die bestuur mag dien nie.
* [[8 September]] - Met die ondertekening van die Paraag-kontrak word [[Andorra]] onafhanklik
 
== Geboortes ==