Verskil tussen weergawes van "1506"

250 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
Voeg inleiding by jaarbladsy
k (Bot: Migrating 119 interwiki links, now provided by Wikidata on d:q6154 (translate me))
k (Voeg inleiding by jaarbladsy)
{{jare}}
 
Die '''jaar 1506''' was 'n [[gewone jaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Maandag]] begin het. Dis was die 6de jaar van die [[16de eeu]] n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
 
== Gebeure ==
* [[14 Januarie]] - [[Pous Julius II]] koop die Laocoon-groep vir die Vatikaanse museum.
* [[21 Januarie]] - [[Pous Julius II]] stig die Switserse Wag.
* [[18 Desember]] - [[Pous Julius II]] stel drie nuwe kardinale aan, al drie uit Frankryk.
 
== Geboortes ==
*
 
== Sterftes ==
* [[20 Mei]] - [[Christophorus Columbus]]
 
[[Kategorie:16de eeu]]