Verskil tussen weergawes van "1591"

267 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
Voeg inleiding by jaarbladsy
k (Bot: Migrating 117 interwiki links, now provided by Wikidata on d:q6766 (translate me))
k (Voeg inleiding by jaarbladsy)
{{jare}}
 
Die '''jaar 1591''' was 'n [[gewone jaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Dinsdag]] begin het. Dis was die 91ste jaar van die [[16de eeu]] n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
 
== Gebeure ==
* [[1 Maart]] - [[Pous Gregorius XIV]] ekskommunikeer Henri IV, koning van Frankryk.
* [[6 Maart]] - [[Pous Gregorius XIV]] stel nog vier nuwe kardinale aan waaronder Odoardo Farnese, ab van Grottaferrata.
* [[21 Maart]] - [[Pous Gregorius XIV]] publiseer die bul "Cogit nos" waarin alle weddenskappe op die uitkoms van 'n konklaaf verbied word.
* [[18 April]] - [[Pous Gregorius XIV]] beveel dat vergoeding betaal moet word aan inwoners van die Filippyne wat as slawe gevang is en dat alle slawe dadelik bevry moet word.
* [[29 Oktober]] - [[Pous Innocentius IX]] volg [[Pous Gregorius XIV]] op as [[pous]] van die [[Rooms Katolieke Kerk]].
* [[3 November]] - [[Pous Innocentius IX]] word gekroon deur kardinaal Andreas van Austria.
* [[18 Desember]] - [[Pous Innocentius IX]] stel twee nuwe kardinale aan, waaronder sy kleinneef Giovanni Antonio Facchinetti, junior.
 
== Geboortes ==
*
 
== Sterftes ==
* [[16 Oktober]] - [[Pous Gregorius XIV]].
* [[30 Desember]] - [[Pous Innocentius IX]].
 
[[Kategorie:16de eeu]]