Verskil tussen weergawes van "1613"

267 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
Voeg inleiding by jaarbladsy
k (Bot: Migrating 118 interwiki links, now provided by Wikidata on d:q6776 (translate me))
k (Voeg inleiding by jaarbladsy)
{{jare}}
 
Die '''jaar 1613''' was 'n [[gewone jaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Dinsdag]] begin het. Dis was die 13de jaar van die [[17de eeu]] n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
 
== Gebeure ==
* [[7 Februarie]] - 'n Vergadering van die [[Russiese]] Keiserryk verkies [[Mikhail Romanov]] as [[Tsaar van Rusland]] en vestig die [[Romanov]] vorstehuis.
* [[29 Junie]] - [[Shakespeare]] se Globe Teater brand af.
 
== Geboortes ==
* [[7 April]] - [[Gerhard Douw]], [[Nederlandse]] skilder.
* [[15 September]] - [[Francois de la Rochefoucauld]] - [[Franse]] skrywer.
* [[23 Desember]] - [[Carl Gustav Wrangel]] - [[Sweedse]] soldaat.
 
== Sterftes ==
* [[7 Augustus]] - [[Thomas Flemming]] - [[Engelse]] regter.
* [[15 September]] - [[Thomas Overbury]] - [[Engelse]] digter.
 
[[Kategorie:17de eeu]]