1648: Verskil tussen weergawes

275 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k
Voeg inleiding by jaarbladsy
k (Bot: Migrating 117 interwiki links, now provided by Wikidata on d:q6941 (translate me))
k (Voeg inleiding by jaarbladsy)
{{jare}}
 
Die '''jaar 1648''' was 'n [[skrikkeljaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Woensdag]] begin het. Dis was die 48ste jaar van die [[17de eeu]] n.C. In teenstelling met [[gewone jaar|gewone jare]] het die jaar 366 dae en 'n [[29 Februarie]] gehad.
 
== Gebeure ==
* Die [[Vrede van Münster]] verklaar [[Switserland]] onafhanklik van die [[Heilige Romeinse Ryk]].
* [[26 November]] - [[Pous Innocentius X]] publiseer die bul "Zelo Domus Dei" waarin die Vrede van Wesfale (ook [[Vrede van Münster]] genoem) veroordeel word.
 
== Geboortes ==
*
 
== Sterftes ==
* [[14 Januarie]] - [[Casparus Barlaeus]] (63), Nederlands digter
* [[12 Augustus]] - [[Ibrahim]] (32), sultan van die [[Ottomaanse Ryk]]
 
[[Kategorie:17de eeu]]