Verskil tussen weergawes van "1653"

254 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
Voeg inleiding by jaarbladsy
k (Bot: Migrating 115 interwiki links, now provided by Wikidata on d:q6965 (translate me))
k (Voeg inleiding by jaarbladsy)
{{jare}}
 
Die '''jaar 1653''' was 'n [[gewone jaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Woensdag]] begin het. Dis was die 53ste jaar van die [[17de eeu]] n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
 
== Gebeure ==
* [[13 Januarie]] - [[Jan van Riebeeck]] teken in sy dagregister aan dat op hierdie dag die eerste [[koring]] in die [[Kaapkolonie]] gedors is.
* [[13 Mei]] - [[Fabio Chigi]] (later [[Pous Alexander VII]]) word aartsbiskop van Imola.
* [[23 Junie]] - [[Pous Innocentius X]] stel Carlo Barberini aan as kardinaal.
 
== Geboortes ==
* [[17 Februarie]] - [[Arcangelo Corelli]], Italiaanse komponis († [[8 Januarie]] [[1713]])
 
== Sterftes ==
* [[3 Oktober]] - [[Marcus Zuerius van Boxhorn]], Nederlandse geleerde en taalkundige. (geb. [[28 Augustus]] [[1612]])
 
[[Kategorie:17de eeu]]