1666: Verskil tussen weergawes

248 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k
Voeg inleiding by jaarbladsy
k (Bot: Migrating 115 interwiki links, now provided by Wikidata on d:q7585 (translate me))
k (Voeg inleiding by jaarbladsy)
{{jare}}
 
Die '''jaar 1666''' was 'n [[gewone jaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Vrydag]] begin het. Dis was die 66ste jaar van die [[17de eeu]] n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
 
== Gebeure ==
* [[15 Februarie]] - [[Pous Alexander VII]] stel vier nuwe kardinale aan, waaronder Giulio Spinola, titulêr aartsbiskop van Laodicea.
* [[21 Oktober]] - [[Pous Alexander VII]] verklaar Johannes van Matha en Felix van Valois heilig.
* [[2 Januarie]] - Die hoekstene vir die [[Kasteel de Goede Hoop]] word in die huidige [[Kaapstad]] gelê.
 
== Geboortes ==
*
 
== Sterftes ==
*