Verskil tussen weergawes van "1670"

256 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
Voeg inleiding by jaarbladsy
k (Bot: Migrating 113 interwiki links, now provided by Wikidata on d:q7606 (translate me))
k (Voeg inleiding by jaarbladsy)
{{jare}}
 
Die '''jaar 1670''' was 'n [[gewone jaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Woensdag]] begin het. Dis was die 70ste jaar van die [[17de eeu]] n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
 
== Gebeure ==
* [[29 April]] - [[Pous Clemens X]] volg [[Pous Clemens IX]] op as [[pous]] van die [[Rooms Katolieke Kerk]].
* [[11 Mei]] - [[Pous Clemens X]] word gekroon deur kardinaal Francesco Maidalchini.
* [[11 Junie]] - [[Pous Clemens X]] bevestig die aflate gekoppel aan besoeke van die heilige plekke in [[Palestina]].
* [[14 Augustus]] - [[Pous Clemens X]] verklaar Peter Pascual salig.
* [[22 Desember]] - [[Pous Clemens X]] stel drie nuwe kardinale aan waaronder Federico Borromeo.
 
== Geboortes ==
*
 
== Sterftes ==
*