Verskil tussen weergawes van "1712"

283 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
Voeg inleiding by jaarbladsy
k (Bot: Migrating 121 interwiki links, now provided by Wikidata on d:q6871 (translate me))
k (Voeg inleiding by jaarbladsy)
{{jare}}
 
Die '''jaar 1712''' was 'n [[skrikkeljaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Vrydag]] begin het. Dis was die 12de jaar van die [[18de eeu]] n.C. In teenstelling met [[gewone jaar|gewone jare]] het die jaar 366 dae en 'n [[29 Februarie]] gehad.
 
== Gebeure ==
* [[Sint Petersburg|Sankt Petersburg]] word tot nuwe [[Rusland|Russiese]] hoofstad verklaar.
* [[18 Mei]] - [[Pous Clemens XI]] stel 18 nuwe kardinale aan, waaronder Lodovico Pico della Mirandola, titulêr patriarg van [[Konstantinopel]].
* [[22 Mei]] - [[Pous Pius V]] word heilig verklaar deur [[Pous Clemens XI]].
* [[22 Mei]] - [[Pous Clemens XI]] verklaar Caterina dei Vigri (Catherine van Bologna) en Felix van Cantalice heilig.
* [[10 Junie]] - [[Pous Clemens XI]] verklaar Andreo Avelino heilig.
* [[1 Augustus]] - [[Michelangelo Conti]] (later [[Pous Innocentius XIII]]) word biskop van Viterbo en Tuscania (Italië).
* [[27 Augustus]] - [[Pous Clemens XI]] verklaar Ceslas Odrowaz salig.
 
== Geboortes ==
* [[28 Junie]] - [[Jean-Jacques Rousseau]], Franse filosoof en skrywer van onder andere ''Le Contrat Social'' (1762) en ''Emile''.
 
== Sterftes ==
*
 
[[Kategorie:18de eeu]]