Verskil tussen weergawes van "1717"

245 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
Voeg inleiding by jaarbladsy
k (Bot: Migrating 122 interwiki links, now provided by Wikidata on d:q6895 (translate me))
k (Voeg inleiding by jaarbladsy)
{{jare}}
 
Die '''jaar 1717''' was 'n [[gewone jaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Vrydag]] begin het. Dis was die 17de jaar van die [[18de eeu]] n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
 
== Gebeure ==
* [[Gross-Friedrichsburg]] aan die Wes-Afrikaanse Goudkus (die huidige [[Ghana]]) word deur die Keurvors van [[Brandenburg]] aan [[Nederland]] verkoop.
* [[15 Maart]] - [[Pous Clemens XI]] stel Giberto Bartolomeo Borromeo, titulêr patriarg van Antiochië aan as kardinaal.
* [[12 Julie]] - [[Pous Clemens XI]] stel Giulio Alberoni en Imre Csáky, aartsbiskop van Kalocsa en Bács, Hongarye aan as kardinale.
* [[1 Desember]] - [[Pous Clemens XI]] verklaar die sewe stigters van die Serviete-orde salig.
 
== Geboortes ==
* [[25 Desember]] - [[Giovanni Angelo Braschi]] (later [[Pous Pius VI]]).
 
== Sterftes ==
*
 
[[Kategorie:18de eeu]]