Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

262 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
Voeg inleiding by jaarbladsy
{{jare}}
 
Die '''jaar 1753''' was 'n [[gewone jaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Maandag]] begin het. Dis was die 53ste jaar van die [[18de eeu]] n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
 
== Gebeure ==
* [[24 Februarie]] - [[Pous Benedictus XIV]] verklaar Joseph (Giuseppi) van Cupertino salig.
* [[1 Maart]] - [[Swede]] aanvaar as laaste Wes-Europese land die [[Gregoriaanse kalender]].
* [[25 April]] - [[Pous Benedictus XIV]] verklaar John Liccio salig.
* [[20 Mei]] - [[Pous Benedictus XIV]] verklaar Juliana van Collalto salig.
* [[9 Julie]] - [[Pous Benedictus XIV]] publiseer "Sollicita ac provida" oor die herorganisasie van die Indeks van Verbode Boeke.
* [[19 September]] - [[Pous Benedictus XIV]] verklaar Gabriel Ferretti salig.
* [[26 November]] [[Pous Benedictus XIV]] stel 16 nuwe kardinale aan, waaronder Giuseppe Maria Feroni, titulêr aartsbiskop van Damasco.
 
== Geboortes ==
* [[Pierre Victurnien Vergniaud]] († [[1793]]), Franse advokaat en politikus
* [[5 Augustus]] - [[Laurynas Gucevičius]], [[Litaue|Litause]] argitek († [[1798]])
 
== Sterftes ==
* [[16 September]] - [[Georg Wenzeslaus von Knobelsdorff]], Duitse argitek en skilder (* [[1699]])
 
[[Kategorie:18de eeu]]