Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie, 6 jaar gelede
k
Voeg inleiding by jaarbladsy
{{jare}}
 
Die '''jaar 1804''' was 'n [[skrikkeljaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Sondag]] begin het. Dis was die 4de jaar van die [[19de eeu]] n.C. In teenstelling met [[gewone jaar|gewone jare]] het die jaar 366 dae en 'n [[29 Februarie]] gehad.
 
== Gebeure ==
* [[1 Januarie]] – Die einde van [[Frankryk|Franse]] regering in [[Haïti]].
 
== Geboortes ==
* [[4 Julie]] – [[Nathaniel Hawthorn]], Amerikaanse skrywer, in [[Salem (Massachusetts)]].
 
== Sterftes ==
* [[12 Februarie]] – [[Immanuel Kant]], [[Duitse]] [[filosoof]] (* [[22 April]] [[1724]]).
* [[11 Julie]] – [[Alexander Hamilton]], staatsman van die [[Verenigde State van Amerika]] (* [[11 Januarie]] [[1755]] of [[1757]])
 
[[Kategorie:19de eeu]]