Verskil tussen weergawes van "1896"

82 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Voeg inleiding by jaarbladsy)
 
Die '''jaar 1896''' was 'n [[skrikkeljaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Woensdag]] begin het. Dis was die 96ste jaar van die [[19de eeu]] n.C. In teenstelling met [[gewone jaar|gewone jare]] het die jaar 366 dae en 'n [[29 Februarie]] gehad.
Die jaar '''1896''' (In Romeinse nommers '''MDCCCXCVI''') was 'n [[skrikkeljaar]].
 
== Gebeure ==
[[Lêer:Wilhelm Conrad Röntgen (1845--1923).jpg|thumb|upright|5 Januarie: [[Wilhelm Röntgen]], vader van die X-strale.]]
[[Lêer:Panathinaiko.jpg|thumb|upright|Die gerestoureerde ''[[Panatheense stadion]]'' in [[Athene]], waar die die [[Olimpiese Somerspele 1896]] gehou is.]]
 
* [[2 Januarie]] – Oorgawe van [[Leander Starr Jameson]] na die [[Jameson-inval]].
* [[4 Januarie]] – [[Utah]] word die 45ste deelstaat van die [[Verenigde State van Amerika]].