Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

270 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
Voeg inleiding by jaarbladsy
{{jare}}
 
Die '''jaar 2012''' was 'n [[skrikkeljaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Sondag]] begin het. Dis was die 12de jaar van die [[21ste eeu]] n.C. In teenstelling met [[gewone jaar|gewone jare]] het die jaar 366 dae en 'n [[29 Februarie]] gehad.
[[Lêer:Hendrik pretorius sabc riaan cruywagen anchor.png|thumb|Riaan Cruywagen, die bekende nuusleser tree uit na vier dekades se diens.]]
[[Lêer:2012 Summer Olympics Parade of Nations.jpg|thumb|Die openingseremonie van die Olimpiese Spele in Londen.]]
* [[6 Junie]] – Tweede en laaste oorgang van [[Venus]] in die 21ste eeu. Die vorige was in [[2004]] en die volgende oorgang word in [[2117]] en [[2125]] verwag.
* [[7 Junie]] – Die finale fase van die [[Gautrein]] tussen [[Rosebank]] en [[Johannesburg]] (Parkstasie) word in diens gestel.
* [[9 Junie]] - [[1 Julie]] – Die [[Europese Sokkerkampioenskap 2012]] vind in [[Pole]] en [[Oekraïne]] plaas.
* [[12 Junie]] – [[Riah Phiyega]] word aangestel as [[Suid-Afrika]] se eerste vroulike polisiekommissaris.
* [[1 Julie]] – President- en kongresverkiesings in [[Meksiko]].
* [[28 November]] – [[Jakes Gerwel]], Suid-Afrikaanse akademikus, politikus en sakeman (* [[1946]]).
* [[5 Desember]] – [[Oscar Niemeyer]], [[Brasilië|Brasiliaanse]] argitek (* [[1907]]).
* [[9 Desember]] - [[Patrick Moore]], Britse sterrekundige (* [[1923]]).
* [[29 Desember]] - [[Tony Greig]], Suid-Afrikaanse gebore Engelse krieketspeler (* [[1946]]).
 
== Verwysings ==