Verskil tussen weergawes van "CSS"

9 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Nuwe beeld
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q46441)
(Nuwe beeld)
[[Lêer:CSSClass-header-css3.svgjpg|thumb|regs|CSS-kodelogo]]
 
'''CSS''' (Engelse afkorting vir ''Cascading Style Sheets'') is 'n maklike manier om die voorkoms van [[HTML]]- en [[XHTML]]-webblaaie te verander. CSS is deur die [[W3C]] ontwerp, en word deur die meeste moderne [[webblaaier]]s ondersteun. Die huidige weergawe van CSS is CSS2. Daar word tans aan CSS weergawe 3 gewerk. Dit sal nuwe eienskappe soos <code>border-radius</code> insluit.