Verskil tussen weergawes van "Kaappunt-vuurtoring (Diaspunt)"

paar goed
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q10966914)
(paar goed)
[[Lêer:Kap-der-guten-hoffnung.JPG|thumb|regs|250px|Die nuwernuutste KaappuntvuurtoringKaappunt-vuurtoring]]
Die '''Kaappunt-vuurtoring''' is een van twee [[vuurtoring]]s by [[Kaappunt]] in die [[Kaap van Goeie Hoop-natuurreservaat]] op die suidelike punt van die [[Kaapse Skiereiland]]. Die [[Kaappunt-vuurtoring (Kaap Maclear)|eerste toring by Kaappunt]] is op [[1 Mei]] [[1860]] 816 meter bo die see opgerig. Dit was egter te hoog en gereeld in die mis, waar dit nie gesien kon word nie. 'n Nuwe toring is toe 286 meter bo die see opgerig. Die hoeksteen van die nuwe toring is op [[25 April]] [[1914]] gelê, maar dit eers ná die [[Eerste Wêreldoorlog]] voltooi en in gebruik geneem.
 
Die '''Kaappuntvuurtoring''' is een van twee [[vuurtoring]]s by [[Kaappunt]] in die [[Kaap van Goeie Hoop Natuurreservaat]] op die suidelike punt van die [[Kaapse Skiereiland]]. Die [[Kaappuntvuurtoring (Kaap Maclear)|eerste toring by Kaappunt]] is op [[1 Mei]] [[1860]] 816 meter bo die see opgerig. Die toring was egter te hoog en gereeld in die in die mis waar dit dan nie gesien kon word nie. 'n Nuwe toring is toe 286 meter bo die see opgerig. Die hoeksteen van die nuwe toring is op [[25 April]] [[1914]] gelê maar dit eers na die [[Eerste Wêreldoorlog]] voltooi en in gebruik geneem. Die toring se lamp is teen sonsondergang op [[11 Maart]] [[1919]] deur 'n driejaarouedrie jaar oue meisie, Thurl Cooper, dogter van die die vuurtoring -ingenieur H.C. Cooper, aangesteek. <ref>Voetspore op die Strand, [http://www.mnet.co.za/Voetspore/vs_dagboek.asp?StoryID=1137 Dag Vier en veertig], Besoek op 21 Desember 2006</ref>
 
Die nuwe KaappuntvuurtoringKaappunt-vuurtoring is die kragtigste in Suid-Afrika. Dit flits drie keer elke dertig sekondes.<ref>Sunset Beach Guest House, [http://www.sunsetbeach.co.za/cape_point/cape_maclear_lighthouse.htm Cape Maclear Lighthouse. Cape Point], Besoek op 21 Desember 2006</ref>
 
==Verwysings==