Verskil tussen weergawes van "1977"

185 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
→‎Sterftes: Verbeter
k (Voeg inleiding by jaarbladsy)
(→‎Sterftes: Verbeter)
* [[2 Julie]] – [[Gert Potgieter]], Suid-Afrikaanse tenoor en akteur (* [[1929]]).
* [[16 Augustus]] – [[Elvis Presley]], Amerikaanse sanger en ruk-en-rol-koning sterf op 42-jarige ouderdom (* [[1935]]).
* [[12 September]] – [[Steve Biko]], [[Suid-Afrika]]anse [[apartheid|anti-apartheidsaktivis]] en stigter van die ''Swart bewussynsbeweging'' sterf in polisie-aanhouding (* [[1946]]).
* [[13 September]] – [[Leopold Stokowski]], Britse dirigent (* [[1882]]).
* [[26 Desember]] – [[Howard Hawks]], Amerikaanse rolprentregisseur (* [[1896]]).