Verskil tussen weergawes van "Mouillepunt-vuurtoring"

k
geen wysigingsopsomming nie
k (Winstonza het bladsy Mouillepuntvuurtoring na Mouillepunt-vuurtoring geskuif)
k
[[Lêer:Mouille Point Lighthouse.jpg|thumb|regs|200px|'n Poskaart wat die Mouillepunt-vuurtoring uitbeeld]]
Die '''Mouillepunt-vuurtoring''' was 'n [[vuurtoring]] in [[Mouillepunt]] in [[Kaapstad]], [[Suid-Afrika]], wat in [[1842]] gebou en in [[1908]] gesloop is. Dit was aan die noordoostelike kant van [[Tafelbaai]] in Grangerbaai geleë. Dit was die tweede vuurtoring wat in Suid-Afrika gebou is naas die [[Groenpunt-vuurtoring]] ([[1824]]). Dit was 'n silindrieseronde steentoring, omtrent 11 meter hoog. Die fondament kan nog gesien word voor die hotelskool van die Kaapse Skiereiland-universiteit vir Tegnologie.<ref>[http://www.lighthousedepot.com/home.cfm Lighthouse Depot], [http://www.lighthousedepot.com/database/uniquelighthouse.cfm?value=5152 Mouille Point Light ], besoek op 21 Desember 2006</ref>
 
==Verwysings==