Verskil tussen weergawes van "Vaalkorhaan"

22 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(taalversorging)
}}
 
Die '''Vaalkorhaan''' (''Eupodotis vigorsii'') is 'n [[endemies]]e, gelokaliseerde, algemene [[voël|standvoël]] wat in Suid-[[Namibië]] en die westelike gedeelte van [[Suid-Afrika]] voorkom. Die voël is 56 - 62 cm groot en weeg 1.1 - 2 kilogram. In [[Engels]] staan die voël bekend as die [[:en:Karoo Korhaan|''Karoo Korhaan'']].
 
== Sien ook ==
Anonieme gebruiker