Verskil tussen weergawes van "Albatros"

38 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
Die '''Albatros''' is 'n [[familie (biologie)|familie]] [[voël]]s wat aan die [[orde (biologie)|orde]] ''Procellariiformes'' behoort. Die voëls is groot met lang vlerke waarmee hulle dinamies kan sweef. Hulle spandeer meeste van die tyd oor die see en kom selde naby land voor. Daar is drie hoofgroepe wat aan die [[Suid-Afrika]]anse kus voorkom, naamlik: [[grootalbatrosse]] (''Diomedea''), [[malmokke]] (''Thalassarche'') en die [[bruinalbatrosse]] (''Phoebetria'').
 
== Sien ook ==