Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

24 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
→‎Gebeure: Verbeter
== Gebeure ==
[[Lêer:Afsluitdijk.jpg|right|125px|regs|Die Afsluitdyk]]
* [[827]] - [[Pous Gregorius IV]] volg [[Pous Valentinus]] op.
* [[1277]] - [[Pous Johannes XXI]] gekroon.
* [[1342]] - [[Pous Clemens VI]] benoem vyf van sy familielede tot kardinaal en in [[1348]] nog drie.
* [[1493]] - [[Pous Alexander VI]] stel twaalf nuwe kardinale aan waaronder sy seun Cesare Borgia en [[Alessandro Farnese]] (later [[Pous Paulus III]]) famililid van sy minnares Guilia Farnese.
* [[1499]] - [[Giuliano della Rovere]] (later [[Pous Julius II]]) word biskop van Savona.
* [[1562]] - Die [[Verdrag van Hampton Court]], waarvolgens [[Engeland|Engelse]] troepe na [[Rouen]] ( die historiese hoofstad van [[Normandië]]), [[Frankryk]], gestuur sou word om aan die Protestante hulp te verleen, word onderteken.
* [[1728]] - [[Pous Benedictus XIII]] stel Pierluigi Carafa, iunior, titulêr aartsbiskop van Larissa en Giuseppe Accoramboni, biskop van Imola aan as kardinale.
* [[1784]] - [[Pous Pius VI]] stel Giovanni Andrea Archetti, titulêr aartsbiskop van Chalcedonië aan as kardinaal.
* [[1829]] - Die [[NG gemeente Wynberg]] stig af van die [[NG gemeente Kaapstad]].
* [[1839]] - Amptelike opening van die eerste spoorlyn in [[Nederland]], tussen Haarlem en [[Amsterdam]].
* [[1879]] - [[Pous Pius IX]] kapituleer en koning Victor Emmanuel lyf Rome in by Italië.
* [[1932]] - Vier maande ná die voltooiing van die [[Afsluitdyk]] in [[Nederland]] word die naam van die [[Suidersee]] amptelik gewysig na [[''Ijsselmeer]]''.
 
== Geboortes ==
105 755

wysigings