Verskil tussen weergawes van "Kosibaai"

102 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
opdatering
k (Verplasing van 2 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q3633055)
(opdatering)
[[Lêer:Coastal lakes of Kosi Bay, Mozambique.jpg|thumbduimnael|regs|300px|Kosimeer by Kosibaai]]
[[Lêer:KOSI Bay 2.jpg|raamloos|regs|300px]]
[[Lêer:Kosi Bay, South Africa.jpg|raamloos|regs|300px]]
 
'''Kosibaai''' is 'n meer, baai, natuurreservaat en 'n grenspos net suid van die grensgrenslyn tussen [[Suid-Afrika]] en [[Mosambiek]] in [[KwaZulu-Natal]]. Die kusdorpie, [[Ponta do Ouro]] is sowat 10km10 km hiervan langs die Mosambiekse kus geleë.
 
== Meer ==
Die [[meer]] bestaan uit etlike mere wat met mekaar verbind is deur kronkelende kanale oor 'n afstand van 10km10 km. Die grootste meer is Nhlangemeer (''plek van die riete''), ook bekend as Kosimeer. Die meer is 5km5 km by 4km4 km groot en op plekke tot 50m50 m diep. Daar is baie visse[[vis]]se en voëls[[voël]]s in die meer. Ook dieDie [[visarend]] kom ook hier voor.
== Natuurreservaat ==
Die [[natuurreservaat]] aan die suid-westelike punt van die meer is in [[1950]] geproklameer.
 
== Grenspos ==
Die grenspos is oop tussen 08:00 en 1617:00. (Telefoon- & faksnommer: (035) 592 9536)
 
== Sien ook ==
* [[Grensposte van Suid-Afrika]]
 
== Bron ==
* [[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[B.P.J. Erasmus]]. 1995. ISBN 1-86842-026-4
 
90 786

wysigings