Verskil tussen weergawes van "1896"

71 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
→‎Sterftes: Verbeter
(→‎Sterftes: Verbeter)
* [[20 Mei]] – [[Clara Schumann]], Duitse komponis (* [[1819]]).
* [[10 Augustus]] – [[Otto Lilienthal]], die Duitse lugvaartpionier sterf na ongeluk met een van sy sweeftuie.
* [[3 Oktober]] – [[William Morris]], Britse ontwerper (* [[1834]]).
* [[10 Desember]] – [[Alfred Nobel]], die [[Swede|Sweedse]] uitvinder van [[dinamiet]] en die skepper van die [[Nobelprys]] (* [[1833]]).